24 Dawid het sy vrou Batseʹba toe vertroos.+ Hy het na haar toe gegaan en by haar geslaap. Ná verloop van tyd het sy aan ’n seun geboorte gegee, en hy is Salomo*+ genoem. En Jehovah was lief vir hom,+
11 Natan+ het toe vir Batseʹba,+ Salomo se ma,+ gevra: “Het u nie gehoor dat Adoʹnia,+ die seun van Haggit, koning geword het sonder dat Dawid daarvan weet nie?