Romeine 2:13 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 Want dié wat hoor wat die wet sê, is nie die regverdiges voor God nie, maar dié wat doen wat die wet sê, sal regverdig verklaar word.+ Jakobus 1:22 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 22 Moenie net hoor wat die woord sê nie, maar doen ook wat dit sê,+ want anders sal julle julleself met valse redenasies bedrieg. 1 Johannes 2:17 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 17 Wat meer is, die wêreld en sy begeertes gaan verby,+ maar die een wat die wil van God doen, bly vir ewig.+ 1 Johannes 5:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 Want die liefde vir God beteken dat ons sy gebooie gehoorsaam.+ En tog is sy gebooie nie swaar nie,+
13 Want dié wat hoor wat die wet sê, is nie die regverdiges voor God nie, maar dié wat doen wat die wet sê, sal regverdig verklaar word.+
22 Moenie net hoor wat die woord sê nie, maar doen ook wat dit sê,+ want anders sal julle julleself met valse redenasies bedrieg.
17 Wat meer is, die wêreld en sy begeertes gaan verby,+ maar die een wat die wil van God doen, bly vir ewig.+
3 Want die liefde vir God beteken dat ons sy gebooie gehoorsaam.+ En tog is sy gebooie nie swaar nie,+