9 “Julle moet wakker en versigtig wees. Mense sal julle aan plaaslike howe oorlewer,+ en julle sal in sinagoges geslaan word+ en voor goewerneurs en konings gebring word ter wille van my, as ’n getuienis vir hulle.+
12 “Maar voordat al hierdie dinge gebeur, sal mense teen julle optree en julle vervolg+ en julle aan die sinagoges en die tronke oorlewer. Julle sal ter wille van my naam voor konings en goewerneurs gebring word.+13 Dit sal daartoe lei dat julle ’n getuienis gee.