Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Matteus 10:19, 20
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 19 Maar wanneer hulle julle oorlewer, moet julle nie bekommerd wees oor wat julle moet sê of hoe julle dit moet sê nie, want wat julle moet sê, sal op daardie tyd aan julle gegee word,+ 20 want dit is nie net julle wat praat nie, maar dit is die gees van julle Vader wat deur julle praat.+

  • Markus 13:11
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 11 En wanneer hulle julle vat om julle oor te lewer, moet julle nie vooraf bekommerd wees oor wat julle sal sê nie, maar julle moet sê wat ook al in daardie uur aan julle gegee word, want dit is nie julle wat praat nie, dit is die heilige gees.+

  • Lukas 21:14, 15
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 14 Besluit dus in julle harte om nie vooraf te oefen hoe julle julle gaan verdedig nie,+ 15 want ek sal vir julle woorde en wysheid gee, wat al julle teenstanders saam nie sal kan weerstaan of bevraagteken nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel