Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Joël 2:28
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 28 Daarna sal ek my gees op alle soorte mense* uitstort,+

      en julle seuns en julle dogters sal profeteer,

      julle ou manne sal drome droom

      en julle jong manne sal visioene sien.+

  • Johannes 14:16
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 16 En ek sal die Vader vra, en hy sal julle ’n ander helper* gee om vir ewig by julle te wees.+

  • Handelinge 1:4, 5
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 4 Terwyl hy saam met hulle vergader het, het hy hulle beveel: “Moenie Jerusalem verlaat nie,+ maar hou aan om te wag vir die dinge wat die Vader belowe het,+ waarvan julle by my gehoor het, 5 want Johannes het met water gedoop, maar oor net ’n paar dae sal julle met heilige gees gedoop word.”+

  • Handelinge 2:1
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 2 En op die dag van die Pinksterfees+ was hulle almal op dieselfde plek bymekaar.

  • Handelinge 2:4
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 4 en hulle is almal met heilige gees gevul+ en het in verskillende tale begin praat, net soos die gees hulle in staat gestel het om te doen.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel