Rut 4:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Wat Boas betref, hy het na die poort+ opgegaan en daar gaan sit. En kyk! die terugkoper waarvan Boas melding gemaak het,+ het verbygegaan. Toe het hy gesê: “Draai tog uit, kom sit tog hier, So-en-so.” Hy het derhalwe uitgedraai en gaan sit. Rut Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 4:1 Volg hulle geloof na, bl. 50 Die Wagtoring,2012/10/1, bl. 24
4 Wat Boas betref, hy het na die poort+ opgegaan en daar gaan sit. En kyk! die terugkoper waarvan Boas melding gemaak het,+ het verbygegaan. Toe het hy gesê: “Draai tog uit, kom sit tog hier, So-en-so.” Hy het derhalwe uitgedraai en gaan sit.