Genesis 16:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Daarom is die put Beër-Lahai-Roï+ genoem. Kyk, dit is tussen Kades en Bered. Genesis 25:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 En ná Abraham se dood het God voortgegaan om sy seun Isak te seën,+ en Isak het naby Beër-Lahai-Roï+ gewoon.
11 En ná Abraham se dood het God voortgegaan om sy seun Isak te seën,+ en Isak het naby Beër-Lahai-Roï+ gewoon.