Genesis 45:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 en neem julle vader en julle huisgesinne en kom hier na my toe, sodat ek julle die goeie van Egipteland kan gee; en eet die vet deel van die land.+ Numeri 13:27 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 27 En hulle het aan hom berig gebring en gesê: “Ons het in die land gekom waarheen u ons uitgestuur het, en dit loop inderdaad oor van melk en heuning,+ en dít is sy vrugte.+
18 en neem julle vader en julle huisgesinne en kom hier na my toe, sodat ek julle die goeie van Egipteland kan gee; en eet die vet deel van die land.+
27 En hulle het aan hom berig gebring en gesê: “Ons het in die land gekom waarheen u ons uitgestuur het, en dit loop inderdaad oor van melk en heuning,+ en dít is sy vrugte.+