Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 4:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 het hy Kain en sy offer glad nie gunstig aangesien nie.+ En Kain het baie kwaad geword,+ en sy gesig het somber geword.

  • Genesis 37:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 En sy broers het jaloers geword op hom,+ maar sy vader het die woorde bewaar.+

  • Amos 1:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 “Só het Jehovah gesê: ‘Weens drie opstandige dade van Edom,+ en weens vier, sal ek dit nie afwend nie, omdat hy sy broer met die swaard agtervolg het+ en sy eie barmhartige hoedanighede verderf het+ en omdat sy toorn tot in ewigheid bly verskeur; en sy grimmigheid—hy het dit vir altyd behou.+

  • 1 Johannes 2:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Maar hy wat sy broer haat, is in die duisternis en wandel in die duisternis,+ en hy weet nie waarheen hy gaan nie,+ want die duisternis het sy oë verblind.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel