Genesis 4:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Daarna het Kain vir sy broer Abel gesê: “Laat ons die veld ingaan.” Terwyl hulle in die veld was, het Kain sy broer Abel aangeval en hom doodgemaak.+ 1 Johannes 3:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Elkeen wat sy broer haat,+ is ’n moordenaar,+ en julle weet dat geen moordenaar+ die ewige lewe as iets blywends in hom het nie.+
8 Daarna het Kain vir sy broer Abel gesê: “Laat ons die veld ingaan.” Terwyl hulle in die veld was, het Kain sy broer Abel aangeval en hom doodgemaak.+
15 Elkeen wat sy broer haat,+ is ’n moordenaar,+ en julle weet dat geen moordenaar+ die ewige lewe as iets blywends in hom het nie.+