Genesis 13:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 En ek sal jou saad soos die stofdeeltjies van die aarde maak, sodat, as ’n mens die stofdeeltjies van die aarde kon tel, jou saad dan ook getel sou kon word.+ 1 Konings 4:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 Juda en Israel was baie, so talryk soos die sandkorrels wat aan die see is;+ hulle het geëet en gedrink en was bly.+
16 En ek sal jou saad soos die stofdeeltjies van die aarde maak, sodat, as ’n mens die stofdeeltjies van die aarde kon tel, jou saad dan ook getel sou kon word.+
20 Juda en Israel was baie, so talryk soos die sandkorrels wat aan die see is;+ hulle het geëet en gedrink en was bly.+