Genesis 46:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 En die seuns van Benjamin was Bela+ en Beger+ en Asbel, Gera+ en Naäman,+ Ehi en Ros, Muppim+ en Huppim+ en Ard. Genesis 49:27 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 27 “Benjamin sal bly verskeur soos ’n wolf.+ In die oggend sal hy die verowerde dier eet en in die aand sal hy buit verdeel.”+ Deuteronomium 33:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Van Benjamin het hy gesê:+ “Laat die geliefde+ van Jehovah in veiligheid by hom woon,+Terwyl hy hom die hele dag beskerm,+En hy sal tussen sy skouers woon.”+
21 En die seuns van Benjamin was Bela+ en Beger+ en Asbel, Gera+ en Naäman,+ Ehi en Ros, Muppim+ en Huppim+ en Ard.
27 “Benjamin sal bly verskeur soos ’n wolf.+ In die oggend sal hy die verowerde dier eet en in die aand sal hy buit verdeel.”+
12 Van Benjamin het hy gesê:+ “Laat die geliefde+ van Jehovah in veiligheid by hom woon,+Terwyl hy hom die hele dag beskerm,+En hy sal tussen sy skouers woon.”+