Job 38:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 En ek gesê het: ‘Tot hiertoe mag jy kom, en nie verder nie;+En hier word jou trotse golwe begrens’?+ Psalm 104:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Berge het opgerys,+Valleivlaktes het weggesak—Na die plek wat u vir hulle gegrondves het. Psalm 136:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Die Een wat die aarde bo die waters uitgesprei het:+Want sy liefderyke goedhartigheid is tot onbepaalde tyd;+
11 En ek gesê het: ‘Tot hiertoe mag jy kom, en nie verder nie;+En hier word jou trotse golwe begrens’?+
6 Die Een wat die aarde bo die waters uitgesprei het:+Want sy liefderyke goedhartigheid is tot onbepaalde tyd;+