Genesis 25:30 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 30 Toe het Esau vir Jakob gesê: “Gee my asseblief gou ’n sluk van die rooi goed—die rooi goed daar, want ek is moeg!” Daarom is hy Edom+ genoem. Genesis 36:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Daarom het Esau in die bergstreek Seïr+ gaan woon. Esau is Edom.+
30 Toe het Esau vir Jakob gesê: “Gee my asseblief gou ’n sluk van die rooi goed—die rooi goed daar, want ek is moeg!” Daarom is hy Edom+ genoem.