Genesis 34:31 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 31 Toe het hulle gesê: “Behoort enigiemand ons suster soos ’n prostituut te behandel?”+ Numeri 5:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 “Praat met die kinders van Israel, en jy moet vir hulle sê: ‘As iemand se vrou afwyk deurdat sy ’n daad van ontrouheid teen hom pleeg,+
12 “Praat met die kinders van Israel, en jy moet vir hulle sê: ‘As iemand se vrou afwyk deurdat sy ’n daad van ontrouheid teen hom pleeg,+