Psalm 33:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Betuig dank aan Jehovah op die harp;+Speel melodieë vir hom op ’n tiensnarige instrument.+ 1 Korintiërs 14:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Nou is dit so dat die lewelose dinge, hetsy ’n fluit of ’n harp, klank afgee;+ hoe sal ’n mens weet wat op die fluit of op die harp gespeel word tensy dit ’n verskil in toonhoogte laat hoor?
7 Nou is dit so dat die lewelose dinge, hetsy ’n fluit of ’n harp, klank afgee;+ hoe sal ’n mens weet wat op die fluit of op die harp gespeel word tensy dit ’n verskil in toonhoogte laat hoor?