8 Uiteindelik het Juda vir sy vader Israel gesê: “Stuur die seun saam met my,+ sodat ons kan opstaan en gaan en sodat ons kan bly lewe en nie sterf nie,+ ons sowel as u en ons kindertjies.+
32 Want u slaaf het borg geword+ vir die seun terwyl hy van sy vader af weg is deur te sê: ‘As ek hom nie na u toe terugbring nie, dan sal ek vir ewig teen my vader gesondig het.’+