Genesis 41:44 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 44 En Farao het verder vir Josef gesê: “Ek is Farao, maar sonder jou magtiging mag niemand sy hand of sy voet in die hele Egipteland oplig nie.”+ Genesis 45:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Dit was dan nou nie julle wat my hierheen gestuur het nie,+ maar dit was die ware God, sodat hy my kon aanstel as ’n vader+ vir Farao en as ’n heer vir sy hele huis en as heerser oor die hele Egipteland.
44 En Farao het verder vir Josef gesê: “Ek is Farao, maar sonder jou magtiging mag niemand sy hand of sy voet in die hele Egipteland oplig nie.”+
8 Dit was dan nou nie julle wat my hierheen gestuur het nie,+ maar dit was die ware God, sodat hy my kon aanstel as ’n vader+ vir Farao en as ’n heer vir sy hele huis en as heerser oor die hele Egipteland.