Genesis 33:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 En Esau het hom tegemoetgehardloop,+ en hy het hom begin omhels+ en hom om die hals geval en hom gesoen, en hulle het in trane uitgebars. Genesis 46:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 Toe het Josef sy wa gereed laat maak en opgegaan om sy vader Israel in Gosen te ontmoet.+ Toe hy voor hom verskyn, het hy hom dadelik om die hals geval en herhaaldelik aan sy hals in trane uitgebars.+
4 En Esau het hom tegemoetgehardloop,+ en hy het hom begin omhels+ en hom om die hals geval en hom gesoen, en hulle het in trane uitgebars.
29 Toe het Josef sy wa gereed laat maak en opgegaan om sy vader Israel in Gosen te ontmoet.+ Toe hy voor hom verskyn, het hy hom dadelik om die hals geval en herhaaldelik aan sy hals in trane uitgebars.+