Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 15:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Maar in die vierde geslag sal hulle hierheen terugkeer,+ omdat die oortreding van die Amoriete nog nie tot voltooiing gekom het nie.”+

  • Genesis 28:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 En kyk, ek is met jou en ek sal jou bewaar oral waar jy gaan en ek sal jou na hierdie grond terugbring,+ want ek sal jou nie verlaat totdat ek gedoen het wat ek vir jou gesê het nie.”+

  • Genesis 47:29
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 29 Geleidelik het die dae nader gekom vir Israel om te sterf.+ Daarom het hy sy seun Josef geroep en vir hom gesê: “As ek nou guns in jou oë gevind het, sit dan asseblief jou hand onder my dy,+ en jy moet liefderyke goedhartigheid en trou teenoor my bewys.+ (Moet my asseblief nie in Egipte begrawe nie.)+

  • Genesis 50:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Sy seuns het hom dus na die land Kanaän geneem en hom begrawe in die grot van die veld van Magpeʹla, teenoor Mamre,+ die veld wat Abraham van Efron, die Hetiet, gekoop het om ’n graf te besit.

  • Eksodus 3:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 En ek daal neer om hulle uit die hand van die Egiptenaars te verlos+ en om hulle uit daardie land te laat optrek na ’n goeie en uitgestrekte land, na ’n land wat oorloop van melk en heuning,+ na die plek van die Kanaäniete en die Hetiete en die Amoriete en die Perissiete en die Hewiete en die Jebusiete.+

  • Psalm 105:37
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 37 En hy het hulle met silwer en goud begin uitlei;+

      En onder sy stamme was daar niemand wat struikelend voortbeweeg het nie.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel