Genesis 6:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Met verloop van tyd het Noag die vader van drie seuns geword, Sem, Gam en Jafet.+ Genesis 10:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 En die seuns van Gam was Kus+ en Misraʹim+ en Put+ en Kanaän.+