Genesis 35:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 En God het verder vir hom gesê: “Ek is God die Almagtige.+ Wees vrugbaar en word baie. Nasies en ’n versameling van nasies sal uit jou kom, en konings sal uit jou lendene voortkom.+
11 En God het verder vir hom gesê: “Ek is God die Almagtige.+ Wees vrugbaar en word baie. Nasies en ’n versameling van nasies sal uit jou kom, en konings sal uit jou lendene voortkom.+