Job 31:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 31 “’n Verbond het ek met my oë gesluit.+Hoe sou ek dan kon ag gee op ’n maagd?+ Jakobus 1:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Maar elkeen word beproef deurdat hy deur sy eie begeerte meegesleep en verlok word.+