11 Hierop het al die mense wat in die poort was en die ouer manne gesê: “Ons is getuies! Mag Jehovah gee dat die vrou wat in jou huis inkom, soos Ragel+ en soos Lea+ sal wees, wat al twee die huis van Israel gebou het;+ en bewys jy jou waarde in Eʹfrata+ en maak naam in Betlehem.+
2 “En jy, o Betlehem Eʹfrata,+ wat te klein is om onder die duisende van Juda te wees,+ uit jou+ sal daar vir my die een voortkom wat die heerser in Israel sal word,+ wie se oorsprong uit die vroeë tye is, uit die dae van onbepaalde tyd.+