12 Dawid was dan nou die seun van dié Efratiet+ uit Betlehem van Juda met die naam Isai. En hy het agt seuns gehad.+ En in die dae van Saul was die man reeds oud onder die manne.
6 ‘En jy, o Betlehem+ van die land van Juda, is hoegenaamd nie die onbeduidendste stad onder die bewindhebbers van Juda nie; want uit jou sal ’n bewindhebber+ voortkom, wat as herder+ oor my volk, Israel, toesig sal hou.’”