Genesis 28:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 En kyk! Jehovah het boaan gestaan, en hy het gesê:+ “Ek is Jehovah, die God van jou vader Abraham en die God van Isak.+ Die land waarop jy lê, gaan ek aan jou en aan jou saad gee.+ Psalm 23:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 Jehovah is my Herder.+Niks sal my ontbreek nie.+ 1 Petrus 2:25 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 25 Want julle was soos skape wat wegdwaal;+ maar nou het julle teruggekeer tot die herder+ en opsiener van julle siele.
13 En kyk! Jehovah het boaan gestaan, en hy het gesê:+ “Ek is Jehovah, die God van jou vader Abraham en die God van Isak.+ Die land waarop jy lê, gaan ek aan jou en aan jou saad gee.+
25 Want julle was soos skape wat wegdwaal;+ maar nou het julle teruggekeer tot die herder+ en opsiener van julle siele.