Deuteronomium 33:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Soos die eersgeborene van ’n bul is sy prag,+En sy horings is die horings van ’n wilde bul.+Daarmee sal hy volke stoot,+Almal saam tot aan die eindes van die aarde,En dit is die tienduisende van Eʹfraim,+En dit is die duisende van Manasʹse.” Deuteronomium 34:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 en die hele Nafʹtali en die land van Eʹfraim en Manasʹse en die hele land van Juda tot by die westelike see,+ Josua 17:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Toe het Josua vir die huis van Josef, vir Eʹfraim en Manasʹse, gesê: “Jy is ’n talryke volk, en jy het groot krag.+ Jy behoort nie net een lot te kry nie,+
17 Soos die eersgeborene van ’n bul is sy prag,+En sy horings is die horings van ’n wilde bul.+Daarmee sal hy volke stoot,+Almal saam tot aan die eindes van die aarde,En dit is die tienduisende van Eʹfraim,+En dit is die duisende van Manasʹse.”
2 en die hele Nafʹtali en die land van Eʹfraim en Manasʹse en die hele land van Juda tot by die westelike see,+
17 Toe het Josua vir die huis van Josef, vir Eʹfraim en Manasʹse, gesê: “Jy is ’n talryke volk, en jy het groot krag.+ Jy behoort nie net een lot te kry nie,+