Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 13:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 En ek sal jou saad soos die stofdeeltjies van die aarde maak, sodat, as ’n mens die stofdeeltjies van die aarde kon tel, jou saad dan ook getel sou kon word.+

  • Genesis 15:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Hy het hom toe na buite gebring en gesê: “Kyk asseblief op na die hemel en tel die sterre, as jy hulle enigsins kan tel.”+ En hy het verder vir hom gesê: “So sal jou saad word.”+

  • Genesis 17:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 En jy sal nie meer Abram genoem word nie, en jou naam sal Abraham word, want ek sal jou ’n vader van ’n menigte nasies maak.

  • Genesis 22:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 sal ek jou gewis seën en sal ek jou saad gewis vermeerder soos die sterre van die hemel en soos die sandkorrels wat aan die seestrand is;+ en jou saad sal die poort van sy vyande in besit neem.+

  • Hebreërs 6:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 en gesê: “Vir seker sal ek jou seën wanneer ek jou seën en jou vermenigvuldig wanneer ek jou vermenigvuldig.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel