Eksodus 19:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 As julle dan nou my stem nougeset gehoorsaam+ en my verbond inderdaad hou,+ dan sal julle beslis my spesiale eiendom uit al die ander volke word,+ want die hele aarde behoort aan my.+ Deuteronomium 30:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 “Wat jou betref, jy sal omdraai en beslis na die stem van Jehovah luister en al sy gebooie uitvoer wat ek jou vandag beveel.+
5 As julle dan nou my stem nougeset gehoorsaam+ en my verbond inderdaad hou,+ dan sal julle beslis my spesiale eiendom uit al die ander volke word,+ want die hele aarde behoort aan my.+
8 “Wat jou betref, jy sal omdraai en beslis na die stem van Jehovah luister en al sy gebooie uitvoer wat ek jou vandag beveel.+