Genesis 12:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 En ek sal dié seën wat jou seën, en ek sal hom vervloek wat ’n vloek oor jou uitspreek,+ en al die families van die aarde sal hulleself deur middel van jou seën.”+ Deuteronomium 30:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 En Jehovah jou God sal beslis al hierdie vloeke op jou vyande en op jou haters lê, wat jou vervolg het.+
3 En ek sal dié seën wat jou seën, en ek sal hom vervloek wat ’n vloek oor jou uitspreek,+ en al die families van die aarde sal hulleself deur middel van jou seën.”+
7 En Jehovah jou God sal beslis al hierdie vloeke op jou vyande en op jou haters lê, wat jou vervolg het.+