Deuteronomium 7:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 En Jehovah sal beslis elke siekte van jou verwyder; en wat al die bose kwale van Egipte betref wat jy geken het,+ hy sal dit nie oor jou laat kom nie, en hy sal dit inderdaad oor almal bring wat jou haat. Psalm 103:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Hy wat al jou oortredings vergewe,+Wat al jou kwale genees,+
15 En Jehovah sal beslis elke siekte van jou verwyder; en wat al die bose kwale van Egipte betref wat jy geken het,+ hy sal dit nie oor jou laat kom nie, en hy sal dit inderdaad oor almal bring wat jou haat.