Eksodus 20:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 “Eer jou vader en jou moeder+ sodat jou dae verleng mag word in die land wat Jehovah jou God aan jou gee.+ Psalm 92:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Hulle sal nog in die grysheid bly floreer,+Vet en vars sal hulle bly,+
12 “Eer jou vader en jou moeder+ sodat jou dae verleng mag word in die land wat Jehovah jou God aan jou gee.+