4 Daarop het Juda opgetrek, en Jehovah het die Kanaäniete en die Perissiete in hulle hand gegee,+ sodat hulle hulle in Besek verslaan het, tienduisend man.
21 Hierop het Jehovah, die God van Israel, Sihon en sy hele volk in Israel se hand gegee, sodat hulle hulle verslaan het en Israel die hele land van die Amoriete, wat in daardie land gewoon het, in besit geneem het.+