27 En hulle het aan hom berig gebring en gesê: “Ons het in die land gekom waarheen u ons uitgestuur het, en dit loop inderdaad oor van melk en heuning,+ en dít is sy vrugte.+
7 Want Jehovah jou God bring jou in ’n goeie land,+ ’n land van stroomvalleie vol water, fonteine en waterdieptes wat in die valleivlaktes+ en in die bergstreke ontspring,