Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Galasiërs 3:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 Waarom dan die Wet? Dit is bygevoeg om oortredings openbaar te maak,+ totdat die saad sou kom+ aan wie die belofte gemaak is; en dit is deur middel van engele+ deur die hand van ’n middelaar+ oorgedra.

  • Galasiërs 3:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 Gevolglik het die Wet ons tugmeester geword wat na Christus gelei het,+ sodat ons weens geloof regverdig verklaar kon word.+

  • Kolossense 2:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 want dié dinge is ’n skaduwee+ van die toekomstige dinge, maar die werklikheid+ behoort aan die Christus.+

  • Hebreërs 9:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 en gesê: “Dit is die bloed van die verbond wat God julle as ’n gebod opgelê het.”+

  • Hebreërs 10:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Want aangesien die Wet ’n skaduwee+ het van die toekomstige goeie dinge, maar nie die wese van die dinge nie, kan mense nooit met dieselfde offerandes wat hulle van jaar tot jaar voortdurend bring, dié wat nader kom, tot volmaaktheid bring nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel