54 Daarna het Jakob ’n offerande op die berg gebring en sy broers genooi om brood te eet.+ Gevolglik het hulle brood geëet en die nag op die berg deurgebring.
12 Toe het Jetro, Moses se skoonvader, ’n brandoffer en offerandes vir God geneem;+ en Aäron en al die ouer manne van Israel het saam met Moses se skoonvader voor die ware God brood kom eet.+