Eksodus 24:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 En Moses alleen moet nader kom na Jehovah toe; maar hulle moenie nader kom nie, en die volk moenie saam met hom opklim nie.”+ Numeri 11:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 Toe het Josua, die seun van Nun, die dienaar+ van Moses van sy jeug af, geantwoord en gesê: “My heer Moses, belet hulle dit!”+
2 En Moses alleen moet nader kom na Jehovah toe; maar hulle moenie nader kom nie, en die volk moenie saam met hom opklim nie.”+
28 Toe het Josua, die seun van Nun, die dienaar+ van Moses van sy jeug af, geantwoord en gesê: “My heer Moses, belet hulle dit!”+