6 En jy moet dit voor die voorhangsel sit wat naby die ark van die getuienis is,+ voor die deksel wat oor die Getuienis is, waar ek my voor jou sal stel.+
2 En Jehovah het vir Moses gesê: “Praat met jou broer Aäron dat hy nie te alle tye mag inkom in die heiligdom+ binne die voorhangsel,+ voor die deksel wat op die Ark is nie, sodat hy nie sterf nie;+ want in ’n wolk+ sal ek bokant die deksel verskyn.+
89 En wanneer Moses in die tent van samekoms ingegaan het om met hom te praat,+ dan het hy die stem met hom hoor praat van bokant die deksel+ af wat op die ark van die getuienis was, tussen die twee gerubs uit;+ en hy het met hom gepraat.