Eksodus 37:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Toe het hy die draaghoute van akasiahout gemaak en hulle met goud oorgetrek om die tafel te dra.+