Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Hebreërs 8:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 maar hulle verrig in ’n sinnebeeldige voorstelling+ en ’n skaduwee+ van die hemelse dinge heilige diens; net soos Moses, toe hy op die punt gestaan het om die tent+ te voltooi, die goddelike bevel gegee is:+ Want, sê hy: “Sorg dat jy alles maak volgens hulle voorbeeld wat op die berg vir jou gewys is.”+

  • Hebreërs 9:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Toe Christus egter gekom het as ’n hoëpriester+ van die goeie dinge wat geskied het, deur die groter en volmaakter tent wat nie met hande gemaak is nie, dit wil sê wat nie van hierdie skepping is nie,+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel