Genesis 3:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 En so het hy die mens uitgedryf en die gerubs+ en die vlammende lem van ’n immer draaiende swaard aan die oostekant van die tuin van Eden+ geplaas om die weg na die boom van die lewe te bewaak. Psalm 99:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 99 Jehovah het koning geword.+ Laat die volke in beroering wees.+Hy sit op die gerubs.+ Laat die aarde sidder.+
24 En so het hy die mens uitgedryf en die gerubs+ en die vlammende lem van ’n immer draaiende swaard aan die oostekant van die tuin van Eden+ geplaas om die weg na die boom van die lewe te bewaak.
99 Jehovah het koning geword.+ Laat die volke in beroering wees.+Hy sit op die gerubs.+ Laat die aarde sidder.+