Numeri 3:36 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 36 En die plig wat die seuns van Meraʹri opgelê is, was toesig oor die paneelrame+ van die tabernakel en sy stawe+ en sy pilare+ en sy voetstukke en al sy voorwerpe+ en sy hele bediening,+
36 En die plig wat die seuns van Meraʹri opgelê is, was toesig oor die paneelrame+ van die tabernakel en sy stawe+ en sy pilare+ en sy voetstukke en al sy voorwerpe+ en sy hele bediening,+