Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 38:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Daarna het hy al die voorwerpe van die altaar gemaak, die kanne en die skoppe en die bakke, die vurke en die vuurbakke. Al sy voorwerpe het hy van koper gemaak.+

  • Levitikus 16:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 “En hy moet die vuurbak+ vol brandende vuurkole van die altaar+ voor Jehovah neem, en die holtes van sy twee hande+ vol fyn welriekende reukwerk,+ en hy moet dit binne die voorhangsel bring.+

  • 1 Konings 7:45
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 45 en die kanne en die skoppe en die bakke en al hierdie voorwerpe,+ wat Hiram van blink gevryfde koper vir koning Salomo gemaak het vir die huis van Jehovah.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel