Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 25:40
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 40 En sorg dat jy hulle maak volgens hulle voorbeeld wat op die berg vir jou gewys is.+

  • 1 Kronieke 28:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 ja, die bouplan van alles wat deur inspirasie+ tot hom gekom het vir die voorhowe+ van Jehovah se huis en vir al die eetkamers+ rondom, vir die skatte van die huis van die ware God en vir die skatte van die geheiligde dinge;+

  • Handelinge 7:44
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 44 “Ons voorvaders het die tent van die getuienis in die wildernis gehad, net soos hy bevel gegee het toe hy vir Moses gesê het om dit volgens die voorbeeld te maak wat hy gesien het.+

  • Hebreërs 8:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 maar hulle verrig in ’n sinnebeeldige voorstelling+ en ’n skaduwee+ van die hemelse dinge heilige diens; net soos Moses, toe hy op die punt gestaan het om die tent+ te voltooi, die goddelike bevel gegee is:+ Want, sê hy: “Sorg dat jy alles maak volgens hulle voorbeeld wat op die berg vir jou gewys is.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel