Eksodus 38:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Die behangsels was vyftien el aan die een vleuel. Hulle pilare was drie en hulle voetstukke was drie.+ Eksodus 39:40 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 40 die behangsels+ van die voorhof, sy pilare+ en sy voetstukke+ en die skerm+ vir die poort van die voorhof, sy tenttoue+ en sy tentpenne+ en al die voorwerpe+ vir die bediening van die tabernakel, vir die tent van samekoms,
14 Die behangsels was vyftien el aan die een vleuel. Hulle pilare was drie en hulle voetstukke was drie.+
40 die behangsels+ van die voorhof, sy pilare+ en sy voetstukke+ en die skerm+ vir die poort van die voorhof, sy tenttoue+ en sy tentpenne+ en al die voorwerpe+ vir die bediening van die tabernakel, vir die tent van samekoms,