Eksodus 38:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 En die voetstukke vir die pilare was van koper. Die penne van die pilare en hulle verbindingstukke was van silwer en die oortreksel van hulle kopstukke was van silwer, en daar was silwerverbindingstukke vir al die pilare van die voorhof.+
17 En die voetstukke vir die pilare was van koper. Die penne van die pilare en hulle verbindingstukke was van silwer en die oortreksel van hulle kopstukke was van silwer, en daar was silwerverbindingstukke vir al die pilare van die voorhof.+