Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 30:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 En wanneer Aäron die lampe tussen die twee aande opsteek, moet hy dit laat rook. Dit is ’n voortdurende reukwerk voor Jehovah in julle geslagte.

  • Levitikus 24:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Buite die voorhangsel van die Getuienis in die tent van samekoms moet Aäron dit voortdurend, van die aand tot die oggend, voor Jehovah versorg. Dit is ’n insetting tot onbepaalde tyd in julle geslagte.

  • 2 Kronieke 13:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 En oggend na oggend en aand na aand laat hulle brandoffers vir Jehovah rook,+ en ook welriekende reukwerk;+ en die stapels brood is op die tafel van suiwer goud,+ en daar is die goue lampstaander+ en sy lampe wat aand na aand opgesteek moet word;+ want ons kom die verpligting+ teenoor Jehovah ons God na, maar julle het hom verlaat.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel