Levitikus 8:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 “Neem Aäron en sy seuns saam met hom+ en die klere+ en die salfolie+ en die sondofferbul+ en die twee ramme en die mandjie met ongesuurde koeke,+ Hebreërs 5:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Want elke hoëpriester wat uit die mense geneem word, word ten behoewe van mense oor die dinge in verband met God aangestel,+ sodat hy gawes en offerandes vir sondes kan bring.+
2 “Neem Aäron en sy seuns saam met hom+ en die klere+ en die salfolie+ en die sondofferbul+ en die twee ramme en die mandjie met ongesuurde koeke,+
5 Want elke hoëpriester wat uit die mense geneem word, word ten behoewe van mense oor die dinge in verband met God aangestel,+ sodat hy gawes en offerandes vir sondes kan bring.+