Genesis 2:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 En die goud van daardie land is goed.+ Daar is ook die balsemgom+ en die onikssteen.+ Eksodus 35:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 en oniksstene en setstene vir die efod+ en vir die borsstuk.+