Eksodus 39:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 En hulle het aan die borsstuk gedraaide kettinkies gemaak, gedraai soos ’n tou, van suiwer goud.+